From our Shop

Here are some of the recently updated items in our shop

 

Hierdie is die offisiële tuiste van IGotAfrica. Maklike, eenvoudige, bekostigbare, duursame sagteware, stelsels en oplossings:

  • Toegewyde bedieners - Bestuur en nie bestuur nie
  • Sonder hande web werf bediening en ondersteuning - Geen tegniese kennis benodig nie
  • E-pos bediening en ondersteuning - Moeiteloos en veilig
  • Aanlyn bemarking - Van banier ontwerp tot aanlyn advertensie veldtogte oor veelvoudige platforms, ons doen alles vir jou
  • Vooraf verpakte webwerwe gebou volgens jou spesifikasies en vereistes - WordPress, Joomla, Drupal of wat jy ookal wil. Ons maak dit vir jou!
  • Grafiese ontwerp - Ons almal weet die verpakking is beter as die inhoud.
  • Pasgemaakte sagteware oplossings - As jy dit kan droom kan ons kan dit bou
  • Konsultasie - Het jy raad nodig, of soek jy 'n kenner om jou projek dop te hou? Ons is aan jou kant!

Met al hierdie dienste is ons persoonlike aandag deel van die pakket. Jy is vir ons meer as 'n rekening nommer.

Kry jy dit vanaf jou huidige diens verskaffer?

Indien jy nie 'n IGotAfrica kliënt is nie is die antwoord moontlik nee.

Kry jou deel van die Wêreld Wye Web NOU

IGotAfricaMan
Ons bied web werf bediening en sagteware ontwikkeling oplossings vir klein en medium grootte besighede. Besluit watter pakket jou die beste pas. U kan ons ook kontak en ons verkoopspan sal u help om te besluit watter een u die beste pas.

Kry jou eie pasgemaakte web werf vandag!

U werf kan binne 'n paar dae reg wees om te loots. Kontak ons nou dadelik, of stuur 'n e-pos aan ons@igotafrica.com. Ons help jou van begin tot einde:

  • Registrasie van jou domein naam bv. igotafrica.com
  • Opstel van jou e-pos adres bv. naam@igotafrica.com
  • Ontwerp van jou web werf, logo of enige ander grafiese ontwerp
  • Opstel en pasmaking van jou web werf
  • Loots jou web werf sodra alles reg is
  • Bemarking van jou web werf op die internet en elders
  • Optimalisering vir en instuur van jou web werf na soek enjins

Vanaf slegs R 5 000.00 per werf kan ons u help om jou web werf binne 5 werksdae aan die gang te kry. Ons het meer as 20 jaar se ondervinding met die bou en bediening van web werwe op die internet.

Indien u reeds 'n web werf het kan ons u help om dit te verbeter, oor te bou en om die vertoning op soek enjins te verbeter.

Your IP address has been recorded as 18.117.196.184. Session reference 44e8c8d4-5149-4fd8-9474-1cf4dfad4236.