Opgelaai deur Otto Saayman

Kan jy jou indink dat jy vir 'n maatskappy werk met meer as 500 werknemers wat die volgende statistieke wys:

  • 29 is al aangekla van mishandeling teenoor hul huweliksmaat
  • 7 al is vir bedrog gearresteer
  • 19 is al aangekla van die uitreik van tjeks wat hop
  • 117 het in die verlede direk of indirek ten minste 2 besighede laat bankrot speel
  • 3 was al in die tronk vir aanranding
  • 71 kan as gevolg van slegte skuld nie 'n kredietkaart kry nie
  • 14 is al vir dwelmverwante sake gearresteer
  • 8 is al vir winkeldiefstal gearresteer
  • 21 verdedig hulself op die oomblik in hofsake
  • 84 is in die afgelope jaar vir dronkbestuur gearresteer

373 in totaal of omtrent 70%

Kan jy raai watter organisasie dit is?

 

 

Dis die 535 lede van die SUID AFRIKAANSE PARLEMENT - (Die selfde bende wat elke jaar met honderde wette vorendag kom om die res van ons in toom te hou!)

Kommentaar

Interessante Feite oor die Suid Afrikaanse Regering
Your IP address has been recorded as 3.149.26.246. Session reference b74dd8e5-d007-47e0-b74e-b5df89ee0f62.