Ons kan help en raad bied aan jong mense wat 'n Inligting Tegnologie loopbaan oorweeg. Verder kan ons jong entrepreneurs ondersteun en mentor in die Inligting Tegnologie industrie.

Is u jonger as 30? Dink jy dat Inligting Tegnologie dalk die industrie is waar jy jou loopbaan kan bou, of u besigheid? Kontak ons vandag sodat ons u kan help met raad en tegniese ondersteuning aan u beisgheid.

Hoe doen ons dit?

  • Leiding oor opleiding keuses
  • Advies oor loopbaan keuses, die bou van jou CV, verkry werk ondervinding
  • Hoe om jou IT besigheid te begin en te bou, beplanning en strategie, kliënt verhoudinge
  • Hoe om voordeel uit IGotAfrica se netwerk te trek en jou eie te bou

Kontak ons vandag sodat ons ons tog saam kan aanpak.

Kommentaar

IGotAfrica Mentorskap Program
Your IP address has been recorded as 18.206.12.31. Session reference 0268e3c4-0d18-43ef-bc63-31ba5b9f0e5c.